Reviews of Dr. Annemie Shuda
Dr Annemie Shuda is a gynaecologist who just exchanged a thriving practice in Pretoria for the beauty and tranquiity of the Garden Route.
She has special interest in the fields of incontinence and pelvic organ prolapse.
phone: view phone044 873 0183 Emergency no :...
fax: view fax044 873 0924
e-mail: send an e-mail
Found 3 records | Page 1 of 1
Dankie Dr





Dr Annemie jy het my lewe drasties help verander en daarvoor sal ek jou ewig dankbaar wees.Ek het net die hoogste respek vir jou Dr en sal nooit weer na iemand anders toe gaan nie.
by Mari du Plessis
Western Cape
04/10/2011 - 12:31 am
Dr. Shuda is die beste!!!





Dr. Shuda is die beste gynaecologist ooit!!!! Sy is saam met die ouers opgewonde oor 'n nuwe baba en behandel haar kliënte met respek. Sy is ook baie vriendelik en behulpsaam. Sal NOOIT na 'n ander gynaecologist toe gaan nie!!! Dankie Dr. Shuda vir als! Jy is die BESTE!!!!!
by Andrèa Grobler
Albertinia, Western Cape
24/02/2011 - 03:12 am
EXCELLEEEEENT...!





Het na amper 4jaar, uiteindelik 'n Dr, wat haar storie ken. Het 'n probleem opgelos, met sorg, en my laaste baba in die wereld gehelp bring. was nog nooit so gelukkig met 'n Dr, nie. Sal nooit weer 'n ander Dr, besoek nie. Het al 'n paar vriendinne van haar vertel..Dr. Shuda, jy is voorwaarlik, Ryklike Seening van ons Liewe Jesus... Baie dankie....!
by Karien Fevrier
Klein Brakrivier
14/09/2010 - 02:56 pm

