Outeniqua Primary

Overview

At the foot of the Outeniqua Mountains in what is without question South Africa's most beautiful town, George, you will find Outeniqua Primary School.

Contact Information

Cathedralstraat George, Western Cape, South Africa 6530

phone: view phone044 873 2292

fax: view fax044-8734743

website: http://www.outeniquaprimary.co.za

Photos

Description

Afrikaans- en Engelssprekende leerders vanaf graad 4 - 7 word geakkommodeer. Huidiglik is daar 4 Afrikaanse en Engelse klasse per graad. 'n Leerdertal van ongeveer 1000 word konstant gehandhaaf.
Die personeel van 45 is as volg saamgestel:
34 opvoeders, 1 Kunsleerkrag, 4 Musiekleerkragte, 1 Sportbeampte, 1 Bronnesentrumbestuurder, 1 Xhosaleerkrag, 1 Leerondersteuning opvoeder, 1 Skoolsielkundige en 4 Sekretaresses.


Apart from providing quality academic education, we are also proud that we can give every learner the opportunity to excel in one or more of the following:

· Orators - up to national level

· Sport

· Art

· Entrepreneurial Skills

· Computers

· Drama

· Music

· Choir

· Ensemble

· Outdoor Education

· Land Service

· Scripture Union

· Leadership Development

· Music tuition, guitar lessons, ensemble

Laerskool Outeniqua is 'n skool met 'n ryke en trotse verlede. Tot 1921 was die primêre skool ingesluit by twee hoërskole, die Meisie- en Jongenskool. Met die amalgamasie van die hoërskole het die Laer Meisieskool as aparte skool voortgegaan.

In 1923 het die Hoërskool Outeniqua ontstaan en toe die nuwe perseel betrek is, het die George Jongenskool ook as 'n aparte skool begin funksioneer. Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die George Meisieskool amalgameer.


Hierdie nuwe skool is in 1974 herdoop tot die Laerskool Outeniqua.

Complete the form below to contact us.

Please enter the text you see in the image at the left into the textbox. This is required to prevent automated submission of contact requests.

Verification Code image cannot be displayed