Carlu Trekkers/Tractors

Overview

Carlu Trekkers George, Southern Cape, Garden Route, bied die volgende: Trekkers, Implemente, Stropers, Balers, Grassnyers, Harke, Spuite, Diesel Enjins, Skottelploee, Grondbore, Bossiekappers, Voermengers en vele meer.

Contact Information

15 Montagu Street, Blanco George, Western Cape, South Africa 6531

phone: view phone044 870 7660

fax: view fax044 870 8433

Additional Information

CLICK HERE to view our PROFILE.

Photos

Carlu Trekkers/Tractors

Description

Carlu Trekkers is n familie besigheid wat sedert 1974 diens verskaf aan boere in die Suid Kaap.

Ons strewe daarna om n persoonlike diens te lewer wat die klient altyd welkom laat voel, maar terselfde tyd verskaf ons slegs die beste kwaliteit produkte teen die beste pryse moontlik.

Ons produkte reeks dek alle landboumasjienerie wat in die area gebruik word & die werkswinkel kan spog met dekades van ondervinding & diens.

Ons spesialiseer ook veral in die spuit bedryf, waar ons alle spuit onderdele & parte kan verskaf, sowel as raad kan gee & doelgerigte spuite opbou & invoer volgens u spesifikasies / benodigdhede.

Die Kubota trekker reeks is ideaal vir kleinhoewes, sowel as groot plase, waar dit baie doeltreffend gebruik word om ligter werke te doen wat lei tot hewige besparings (veral met die huidige diesel pryse in gedagte!) Kom loer gerus hoeveel hierdie klein trekkers u kan bespaar, maar moenie vergeet dat Kubota nou groot trekkers tot op 105HP ook invoer nie!!! Kubota is die Nr. 1 verkoper wêreld wyd van diesel enjins onder 100HP, en die lang lewensduur & goeie dieselverbruik is oral wel bekend.

Ons is agente in die Suid Kaap-area vir die verskaffing van onderdele, sowel as dienste vir die volgende produkte:

KUBOTA - trekkers, grassnyers & diesel enjins
CASE - trekkers & stropers
WELGER - balers
LELY - harke
BALDAN - skottelploe & grondbore
SITREX - harke
JACTO - spuite
REAPERS - bossiekappers
RADIUM - voermengers, ploe, kunsmisstrooiers, ens.
PLOEBAK - sleepwaens & implemente
NOBILI - spuite, mulchers

Hours of work

Mon - Fri 7:00am - 18:00pm
Sat 7:00am - 12:00pm

Locations

Based: George
Area: Riversdal - Tsitsikamma - Beaufort Wes

Complete the form below to contact us.

Please enter the text you see in the image at the left into the textbox. This is required to prevent automated submission of contact requests.

Verification Code image cannot be displayed