• tue
    21st
  • wed
    22nd
  • thu
    23rd
  • fri
    24th
  • sat
    25th

Featured Event

DOZI KOM KUIER OP PLETT

Met sy agtiende album, getiteld Hande vol Genade , keer Dozi terug na sy wortels. Dit is ‘n gestroopte Afrikaanse album wat skitter van die akoestiese sjarme en ‘n rou eerlikheid wat die fokus opnuut op Dozi se meesleurende stem plaas.

Featured Event

ADAM TAS KOM DESEMBER MAAND PLETT TOE
ADAM TAS KOM DESEMBER MAAND PLETT TOE

Die trippel platinum skrywer en sanger Adam Tas bring nog ‘n meesterstuk album " Want jy is Boer" na vore. Kaartjies R140 per persoon.

Featured Event

KOM LUISTER NA RIANA NEL
KOM LUISTER NA RIANA NEL

Die Namibiese skoonheid was vanaf ‘n jong ouderdom reeds aan musiek blootgestel. Kom geniet die musiek van Riana Nel op 27 Desember. Kaartjies kos R140 per persoon. Moet dit nie misloop nie!

Featured Event

WEEKLY BUSINESS BREAKFAST
WEEKLY BUSINESS BREAKFAST

New to George ? Have a small business ?Then this is where you meet similar people wanting to DO business not just talk about business. No Joining fees and no networking.

Featured Event

FESTIVAL AT LEISURE ISLE
FESTIVAL AT LEISURE ISLE

The Festival you love but now so much better! Saturday 1st November 09h00 - 17h00 and Sunday 2nd November 10h00 - 14h00. All proceeds go to our 5 local charities. Come and mingle amidst beautiful things and be inspired.